Skip to content Skip to sidebar Skip to footer

Download ~ Upington is nie vir sissies nie ~ by Orange Blue ~ eBook PDF Kindle ePub Free

Upington is nie vir sissies nie

📘 Read Now     📥 Download


eBook details

  • Title: Upington is nie vir sissies nie
  • Author : Orange Blue
  • Release Date : January 25, 2014
  • Genre: Fiction & Literature,Books,Nonfiction,Social Science,
  • Pages : * pages
  • Size : 133 KB

Description

“Is jy helemal simpel? Mens was nie vloere met waspoeier nie,” donder die duiwel se stem voort. “Kry die hosepipe en die besem en was die stoep weer 'n keer.”
Gedwee gaan haal Elmie die tuinslang en die besem. Sy spuit eers die stoep met die tuinslang af sodat die ergste skuim afwas. Drie keer moes sy gaan waspoeier ingooi en die koos volmaak. Katriena gebruik met elke bondel wasgoed ʼn koppie waspoeier en die stoep is groot. Hoe moes sy weet die seep is te veel?
Sy sien haar ma wat voor die oop venster in die sitkamer sit en hekel. Sy na-aap haar ma: “Is jy helemal simpel? Mens was nie vloere met waspoeier nie!” Duh! Hoe moet sy weet waarmee was Katriena die vloere? Seep is seep.
Terwyl sy haar ma se lyftaal naboots, lig sy die tuinslang al hoër. Dis asof die straal water haar hipnotiseer. Elmie staan versteen en kyk na haar ma wat gillend opspring en so af en toe na haar asem snak as die waterstraal haar vol in die gesig tref..."


PDF Books Download "Upington is nie vir sissies nie" Online ePub Kindle


Post a Comment for "Download ~ Upington is nie vir sissies nie ~ by Orange Blue ~ eBook PDF Kindle ePub Free"